101 Woorde wat Saak Maak vir Vroue (Sagteband)
Vrou-wees is nie altyd maklik nie. Vroue moet sterk en onafhanklik wees, maar tegelykertyd vroulik en in beheer, terwyl hulle ’n balans moet handhaaf tussen werk en familie, vriende, tyd vir hulleself en hulle geloof.
101 Woorde wat saak maak vir vroue bied 101 relevante onderwerpe vir vroue, soos geloof, vriendskap, verhoudings, gebed en jou loopbaan, met beloftes uit die Skrif en inspirerende aanhalings. Dit is die ideale manier om inspirasie te bring in die lewe van daardie kosbare vrou wat ’n bietjie bemoediging nodig het.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description