🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

12 Sleutels Tot Geestelike Groei (36 Bybelstudies Vir Kleingroepe)

Product image 1
1 / 3

12 Sleutels Tot Geestelike Groei (36 Bybelstudies Vir Kleingroepe)

Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag geestelik meer groei. In 12 Sleutels tot geestelike groei span vier bekende outeurs saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk. Dit is Skrifbeginsels wat God wil hê aan die fondament van elke volgeling van Christus se geloofslewe moet lê:

  • Geloofsekerheid
  • Groei
  • Gehoorsaam
  • Groepe
  • Gawes
  • Getuig
  • Genade
  • Gebed
  • Gaan
  • Gee
  • Genesing
  • Gesin

12 Sleutels tot geestelike groei is ideaal vir persoonlike studie, maar is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n handboek gebruik word vir kleingroepe.
Met die deurwerk van hierdie Bybelstudie sal lesers wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal hulle ook aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die Koninkryk.

$10.29
12 Sleutels Tot Geestelike Groei (36 Bybelstudies Vir Kleingroepe)—
$10.29

Product Information

Shipping & Returns

Description