2027 18-Maande Dagbeplanner vir Vroue - Ek Is Tot Alles in Staat - Kunsleer met Rits
Die Ek Is Tot Alles in Staat Dagbeplanner vir vroue 2027 is die ideale 18-maande-beplanner vir vroue. Elke maand het ’n maandbeplanner en plek om doelwitte en belangrike datums neer te skryf. Die weekbeplanner, wat strek van Augustus 2026 tot Januarie 2028, is verdeel in oggend- en middag-gedeeltes, met plek om jou eie tye vir afsprake in te skryf. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
Hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner bied:
- Weekbeplanner van Augustus 2026 tot Januarie 2028 met ’n dubbelbladsy vir elke week
- Plek vir weeklikse gebedslysies, prioriteite en notas
- Plek vir persoonlike inligting en kontaknommers
- ’n Beplanner vir elke maand, asook plek om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
- Kalenders vir 2027 en 2028
- Lys openbare vakansiedae
- Standaardafmetings en omrekeningstabelle
- Internasionale skakelkodes en tydsones
- Teksvers en aanhaling vir elke week
- Teksverse vir spesifieke behoeftes
- 244 tweekleur-bladsye
Original: $15.45
-70%$15.45
$4.63Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description