🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

2027 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Wees Stil en Weet - Kunsleer

Product image 1
1 / 4

2027 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Wees Stil en Weet - Kunsleer

Die Wees Stil en Weet Professionele Jaarbeplanner 2027 is ’n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewe het. Dit het ’n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van ’n halfuur elk. Die dagbeplanner het ’n kunsleer-omslag en ’n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in ’n jaar kan deurlees.

Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:

  • ’n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A4-formaat
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake
  • ’n Teksvers vir elke dag
  • Plek vir elke dag se doen-lysie
  • Onderaan elke dubbelbladsy is ’n mini-jaarkalender van 2027
  • ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
  • ’n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
  • ’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
  • Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
  • Teksverse vir spesifieke behoeftes
  • Beplanningsbladsye vir Januarie 2028
  • 400 eenkleur-bladsye
$5.41

Original: $18.04

-70%
2027 A4 Dagboek - Professionele Jaarbeplanner - Wees Stil en Weet - Kunsleer—

$18.04

$5.41

Product Information

Shipping & Returns

Description