2027 Angus Buchan Dagboek - Dagbeplanner - Wandel in Geloof - Kunsleer met Rits
Die Wandel in Geloof Angus Buchan-dagbeplanner 2027 is ideaal vir elkeen wat hulle dag doelgerig saam met God wil begin. Daar is ’n bladsy per dag vir afsprake met plek om jou eie tye in te vul. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het ’n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits.
Hierdie 12-maande-dagbeplanner bevat:
- Bemoedigende teksverse en inspirerende aanhalings deur Angus Buchan
- ’n Bladsy per dag vir afsprake (met plek om jou eie tye in te vul), met genoeg plek vir notas, adresse, telefoonnommers, persoonlike inligting en doelwitte vir die jaar
- ’n Lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana, omrekeningstabelle, en internasionale skakelkodes en tydsones
- ’n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
- ’n Maandbladsy vir elke maand om verjaarsdae, herdenkings of sperdatums aan te teken
- 100 inspirerende beloftes uit die Woord
- 400 eenkleur-bladsye
Original: $15.45
-70%$15.45
$4.63Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description