2027 Skooldagboek met Bybelverse om in te Kleur - Dagbeplanner vir Dogters - Sagteband
Dogters kan op hoogte bly van huiswerkopdragte en take met hierdie praktiese en prettige 12-maande-beplanner.
Die dagbeplanner bevat:
- Inspirerende Bybelverse om in te kleur vir elke week.
- ’n Doodle-uitdaging vir elke maand.
- ’n Kalender vir 2027 met ’n lys openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Botswana en Namibië.
- Plek om take, punte en eksamenroosters neer te skryf.
- Vermenigvuldigingstafels
- Prettige aktiwiteite soos woordsoektogte en geheime kodes om te ontrafel.
- 200 eenkleur-bladsye.
Hierdie dagbeplanner sal laerskooldogters aanmoedig om naby aan die Here te leef terwyl hulle elke dag aanpak en hul beste gee.
Original: $5.12
-70%$5.12
$1.54Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description