🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

2027 Stormie Omartian A5 Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer met Rits

Product image 1
1 / 2

2027 Stormie Omartian A5 Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer met Rits

Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.

Die inhoud bestaan uit:

  • Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
  • Kalenders vir elke maand
  • ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
  • Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, NamibiĂ« en Botswana
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Ekstra notabladsye agterin
  • 225 x 172 mm, kunsleer met rits, met ’n merklint om jou plek aan te dui
$5.41

Original: $18.04

-70%
2027 Stormie Omartian A5 Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer met Rits—

$18.04

$5.41

Product Information

Shipping & Returns

Description