2027 Stormie Omartian Dagboek - Dagbeplanner - Kunsleer
Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
- Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
- Kalenders vir elke maand
- ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
- Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
- Ekstra notabladsye agterin
- 180 x 120 mm, kunsleer, met ’n merklint om jou plek aan te dui
Original: $14.94
-70%$14.94
$4.48Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description