🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)

Product image 1

A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)

Hierdie boekie vertel in breë trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as ’n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op dié manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder.
Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel. Die boekie het kleurryke illustrasies en is beskikbaar in agt tale: Afrikaans, Engels, Sotho, Xhosa, Zulu, Tswana, Kimwani en Portugees.

$0.39

Original: $1.29

-70%
A Melhor Historia Do Mundo Portuguese (Paperback)—

$1.29

$0.39

Product Information

Shipping & Returns

Description