🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)

Product image 1
1 / 6

Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)

Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wĂŞreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hĂŞ.

In Adam en Eva in die Tuin leer kinders van alles wat God gemaak het – alles wat so perfek was! Maar toe gebeur daar ’n slegte ding. Hoe kan dinge ooit weer regkom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders tussen 3 en 6 jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jong kinders.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Adam and Eve in the Garden.
$1.81
Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)—
$1.81

Product Information

Shipping & Returns

Description