Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal (Sagteband)
Slegs ’n paar minute ’n dag kan jou lewe verander en jou dae met vreugde vul.
Hierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.
- Dankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.
- Sagteband.
- 128 eenkleur-bladsye.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grateful & Blessed.
Original: $4.60
-70%$4.60
$1.38Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description