Die Hemel Bybelstudie (Sagteband)
Die een ding waarvan ons seker kan wees, is dat ons sál sterf. Of jy nou treur oor die dood van ’n geliefde, smag na vrede in ’n onrustige wêreld, of bloot nuuskierig is oor wat ná hierdie lewe op jou wag, daar is Bybelse waarhede waaraan jy kan vashou wat jou sal help om vrede, hoop en selfs vreugde te vind te midde van die moeilikste tye.
Die hemel Bybelstudie openbaar wat die Bybel sê oor ons ewige God, lewe ná die dood en hoekom dit belangrik is om al hierdie dinge te weet. Die ses sessies is:
- Wat is die hemel?
- Die nuwe hemel en die nuwe aarde
- Die lewe by God
- Die lewe in die hemel
- Vrede vir vandag
- Hoop vir mĂ´re
Groei nader aan God terwyl jy jou nou reeds verbly oor die ewigheid wat vir jou voorlĂŞ saam met God.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Heaven Bible Study.
Original: $4.60
-70%$4.60
$1.38Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description