Die Kategismus vir Vandag (Sagteband)
Deur die geskiedenis van die kerk heen het Christene versamelings vrae en antwoorde gebruik wat ontwerp is om gememoriseer te word om ander te leer wat die kernleerstellings van die Christelike geloof is. Tog vind baie hedendaagse gelowiges hierdie leerstellings lank en omslagtig. Soveel Christene smag na ’n eenvoudige, betroubare manier om die essensiële leerstellings van die Christelike geloof te leer.
Die Kategismus vir Vandag bevat 52 vrae en antwoorde – een vir elke week van die jaar – oor onderwerpe soos God, die menslike natuur, sonde, Christus en die Heilige Gees. Hierdie waardevolle hulpmiddel sal kinders én volwassenes help om die kernleerstellings van die Christelike geloof uit hulle kop te leer, hulle geloof te versterk en dit met ander te deel.
- 52 vrae en antwoorde wat die kernleerstellings van die Christelike geloof opsom.
- 72 eenkleur-bladsye.
- Sagteband.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel The New City Catechism.
Original: $1.50
-70%$1.50
$0.45Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description