Eenminuut-Oordenkings vir Mans (Sagteband)
Voel jy oorweldig en uitgebrand, asof die hele wĂŞreld se laste op jou skouers rus? Dit maak nie saak voor watter probleme jy te staan kom nie, God sal vir jou uitkoms gee. Niks is onmoontlik vir die Een wat die heelal geskep het nie.
Eenminuut-oordenkings vir mans bevat 365 kort oordenkings wat mans sal herinner dat hulle nooit alleen op hul lewenspad is nie. Hy sal altyd by jou wees, vir jou hoop gee en sy liefde elke dag oor jou uitstort. Wanneer jy God ’n prioriteit in jou lewe maak, sal jy elke dag sy leiding en oorvloed ervaar.
- Eenminuut-oordenkings saamgestel uit ’n Pad in die woestyn
- Gerieflike sakpas-grootte
- 368 eenkleur-bladsye
- Sagteband
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-Minute Devotions® for Men
Original: $5.12
-70%$5.12
$1.54Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description