Genade vir Elke Dag Afrikaans Boxed Cards
Fokus elke dag op die wonderlike seƫninge in jou lewe!
Genade vir elke dag het 51 kaartjies wat jou sal help om ān gesindheid van dankbaarheid te kweek. Dink na oor die teksverse oor genade en dankbaarheid en wat jy alles het om oor dankbaar te wees. Die tweekleur-kaartjies het plek agterop vir ān persoonlike boodskap sodat jy iemand anders kan seĆ«n met hoop en bemoediging.
- Boksie met 51 kaartjies, aan beide kante gedruk.
- 51 tweekleur-kaartjies met ān teksvers voor en plek agter vir ān persoonlike boodskap.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Grace for Each Day Box of BlessingsĀ®.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description