🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Hoe Kan Ek Nader aan God Voel? (Sagteband)

Product image 1

Hoe Kan Ek Nader aan God Voel? (Sagteband)

Selfs jong kinders sukkel soms met moeilike vrae oor God en hulle geloof, soos: As God regtig bestaan, hoekom voel Hy soms so ver? Hoe kan ek God se teenwoordigheid ervaar? Hoe lyk ’n verhouding met Jesus regtig? Wat moet ek doen as ek nie daarvan hou om kerk toe te gaan of my Bybel te lees nie?

Chris Morphew werk al vir langer as tien jaar met kinders en nooi 8- tot 12-jariges in Hoe kan ek nader aan God voel? om hulle verhouding met God te verdiep. Deur klein maar praktiese veranderings in hulle lewe aan te bring, soos om elke dag te bid, hulle Bybel te lees en deel te word van die kerkgemeenskap, kan kinders van jongs af reeds die vreugde en vrede van ’n verhouding met God ervaar.

  • Help 8- tot 12-jariges om hulle verhouding met God te verdiep.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel How Can I Feel Closer to God?
$1.07

Original: $3.57

-70%
Hoe Kan Ek Nader aan God Voel? (Sagteband)—

$3.57

$1.07

Product Information

Shipping & Returns

Description