Hoe Kan Ek Seker Wees Wat Is Reg en Verkeerd? (Sagteband)
Dit is nie altyd maklik om te weet wat regtig reg en wat regtig verkeerd is nie. Hang dit bloot van iemand se opinie af, of is daar iets diepers aan reg en verkeerd? Kan ons goed wees op ons eie of het ons God se hulp hiermee nodig?
In Hoe kan ek seker wees wat is reg en verkeerd? help Chris Morphew 8- tot 12-jariges om hierdie vrae te antwoord. Deur verhale en voorbeelde waarmee hulle kan identifiseer, sal jong kinders leer dat God die enigste fondament is waarop hulle hul lewe kan bou omdat Hy goed, liefdevol en die enigste waarheid is – selfs wanneer die lewe deurmekaar voel en mense nie met jou saamstem nie.
Hoe kan ek seker wees wat is reg en verkeerd? bied antwoorde op moeilike morele vrae wat kinders sal help om standvastige Christene te word.
- Help kinders om te verstaan dat God bepaal wat reg en verkeerd is.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel How Can I Be Sure What’s Right and Wrong?
Original: $3.57
-70%$3.57
$1.07Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description