🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

In Genade en Dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese (Hardeband)

Product image 1
1 / 7

In Genade en Dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese (Hardeband)

Die geheim tot ’n gelukkige lewe is om met dankbaarheid te leef. Ontdek opnuut God se genade en kweek dankbaarheid in jou lewe namate jy leer om op God se oorvloedige seën in jou lewe te fokus.

Ontdek die wonder van God se genade met die 366 dagstukke van In genade en dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese.
Elke dag bevat ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking deur Carolyn Larsen en vrae om oor na te dink.
Hierdie dagstukke sal jou hart met genade vul wanneer jy die seën van God se liefde, vreugde en hoop in jou lewe herken.

  • 366 oordenkings.
  • Elke dag het ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking en vrae vir nadenke.
  • Hardeband.
  • 388 tweekleur bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Gift of Grace and Gratitude.
$4.33

Original: $14.42

-70%
In Genade en Dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese (Hardeband)—

$14.42

$4.33

Product Information

Shipping & Returns

Description