🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)

Product image 1

Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)

In Jesus luister: 100 mini-oordenkings vir dankbaarheid & vreugde neem Sarah Young jou op 'n reis van 100 dae om al die seëninge uit te ken wat God elke dag oor jou lewenspad strooi.

Deur hierdie reis saam met haar te onderneem, sal jy:

  • agterkom dat geen vreugde volledig is as jy nie daavoor dankbaar is nie
  • 'n fondament van dankbaarheid in jou hart vestig
  • op die uitkyk wees vir al die skatte wat God daagliks op jou pad sit
  • die seĂ«ninge wat jy voorheen misgekyk het, begin raaksien
  • groter dankbaarheid begin toon vir God se genade
  • meer bewus raak van al die ander seĂ«ninge wat God ook voorsien
  • vreugde ervaar

Kenmerke:

  • 152 mm x 107 mm, sagteband
  • 10-punt lettergrootte
$0.61

Original: $2.02

-70%
Jesus Luister: 100 Mini-oordenkings vir Dankbaarheid en Vreugde (Sagteband)—

$2.02

$0.61

Product Information

Shipping & Returns

Description