Jesus Luister: 365 Gebede vir Kinders (Hardeband)
In Jesus luister: 365 gebede vir kinders help die topverkoperskrywer Sarah Young kinders om elke dag met God te praat. Hulle sal die gewoonte aanleer om God se Woord te lees en daarna tot Hom te bid. Kinders sal in die proses leer dat hulle oor enigiets met God kan praat, selfs wanneer hulle bang, bekommerd of angstig is, hulle sal leer hoe om vir Hom dankie te sĂŞ en Hom te prys en dat Hy altyd na hul gebede luister. En sĂł word gebed 'n daaglikse gewoonte.
Kenmerke sluit in:
- ĘĽn Gids vir ouers om hul kinders te leer bid
- Sluit 'n toewydingsbladsy in wat dit 'n ideale geskenk maak
- Elke dag sluit 'n vers, gebed en skrifverwysings in om die Bybel beter te leer ken
- In 9-punt lettergrootte
- 190mm x 140mm. hardeband
- Met ĘĽn lint vir maklike plekaanduiding
- Vir kinders van 8 - 12 jaar oud
Original: $9.25
-70%$9.25
$2.77Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description