🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)

Product image 1

Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)

Hoe kan jy seker wees dat jy gered is? Daar is soveel gelowiges vandag wat twyfel of hulle gered is. Dit is egter nie net moontlik vir Christene om seker te wees dat hulle gered is nie; hulle moet ook sekerheid hĂŞ oor hulle roeping en uitverkiesing.

In Kan ek seker wees ek is gered? verduidelik dr. R.C. Sproul wat sekerheid is, hy wys hoe ons dit kan verkry en watter seën dit meebring, en hy waarsku oor die gevare van vals sekerheid.

  • Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
  • Bied bemoediging om sekerheid te kry, en waarsku oor die gevare van vals sekerheid
  • Goeie hulpbron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Can I be Sure I’m Saved?
$3.05
Kan Ek Seker Wees Ek Is Gered? (Sagteband)—
$3.05

Product Information

Shipping & Returns

Description