Liefde & Respek (Sagteband)
Het dit al ooit gevoel of jou man jou nie liefhet nie? Voel dit of jou vrou jou nie respekteer nie? Te veel huwelike eindig vandag in egskeiding omdat mans en vroue mekaar nie verstaan nie. In Liefde en respek openbaar dr. Emerson Eggerichs die geheim: Suksesvolle kommunikasie lĂŞ in die wete dat onvoorwaardelike respek vir hom net so belangrik is as onvoorwaardelike liefde vir haar.
Hierdie riglyne, getuienisse en humoristiese staaltjies sal paartjies help om nuut te begin. Hierdie revolusionêre boodskap is vir almal: dié wat gelukkig getroud is, eensaam is of wat ’n huwelikskrisis beleef. Dit is vir verloofde paartjies, slagoffers van buite-egtelike verhoudings en huweliksberaders wat inligting soek wat ’n huwelik kan red.
Deur die riglyne in Liefde en respek toe te pas, kan paartjies nuwe vlakke van intimiteit beleef en die huwelik hĂŞ waarvan hulle nog altyd net gedroom het.
Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description