🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Sagteband)

Product image 1

Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Sagteband)

Wil jy graag die diepe vrede ervaar van leef in God se teenwoordigheid? Wanneer jy saam met God wandel, sal Hy jou treë rig en jou hart rustig maak in elke lewensituasie.

Mini-oordenkings: Kosbare oomblikke van vrede bied 180 kort maar kragtige oordenkings wat jou lei na nadenke en rus in God se teenwoordigheid. Dit herinner ons daaraan dat wanneer ons ons bekommernisse aan Hom oorgee, ons ruimte maak vir die Heilige Gees om ons te vul met vrede wat net Hy kan bied. Elke oordenking bevat ’n kragtige vers uit die Skrif, ’n kort boodskap en ’n gebed. Temas soos God se oorvloedige liefde, gebedsversoeke, die evangelie van waarheid, om vreugde in alle omstandighede te vind en jou laste aan Jesus te gee, moedig jou aan om daagliks nader aan Hom te kom.

  • 180 kort oordenkings
  • Handige sakpas-grootte
  • 184 eenkleur-bladsye
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Precious Moments of Peace
$0.91

Original: $3.05

-70%
Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Sagteband)—

$3.05

$0.91

Product Information

Shipping & Returns

Description