Mini-Oordenkings om Jou Siel te Verkwik (Sagteband)
Ons word deesdae al hoe meer bewus gemaak van die belangrikheid van fisiese, psigiese én geestelike gesondheid om jou totale menswees te laat floreer.
Mini-oordenkings om jou siel te verkwik bevat 180 kort oordenkings om jou elke dag van geestelike pitkos te voorsien. Dit sal jou help om elke dag met nuwe krag, geloof en energie aan te pak.
- 184 eenkleur-bladsye.
- Sagteband.
- Kompakte grootte.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions to Refresh Your Heart.
Original: $3.05
-70%$3.05
$0.91Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description