Mini-Oordenkings: Veilig in God se Liefde (Sagteband)
Wil jy vir seker weet dat God se liefde vir jou ewig is? Mini-oordenkings: Veilig in God se liefde sal vir jou hierdie vrede en vaste sekerheid gee.
Die 180 opbouende, kort oordenkings spesiaal vir vroue is bedoel om jou in jou geloof te versterk terwyl jy jou in God se liefde verdiep. Temas soos God se getrouheid, sy leiding, ondersteuning, liefde en vrede verseker dat elke vrou diepe vreugde sal ervaar op haar geestelike reis.
- 180 kort oordenkings
- Handige sakpas-grootte
- 184 eenkleur-bladsye
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mini Devotions: Secure in God's Love
Original: $3.05
-70%$3.05
$0.91Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description