🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

My Tyd met God: Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid - 365 Dagstukke (Sagteband)

Product image 1

My Tyd met God: Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid - 365 Dagstukke (Sagteband)

Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van ’n vervulde lewe – jou verhouding met Hom.

Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God: : Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid, 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis.

Met hierdie boek bied sy ’n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig.

Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te hĂŞ, vir jouself toe-eien.

$7.70
My Tyd met God: Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid - 365 Dagstukke (Sagteband)—
$7.70

Product Information

Shipping & Returns

Description

Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van ’n vervulde lewe – jou verhouding met Hom.

Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God: : Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid, 365 dagstukkies wat die leser intieme insig gee in Joyce se geestelike reis.

Met hierdie boek bied sy ’n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring. Die dagstukkies bevat oordenkings wat spruit uit Joyce se lewe, opbouende verklarings en relevante Skrifgedeeltes om groter nabyheid met God aan te moedig.

Die Bybelverse en persoonlike stories wat sy deel sal jou help om groter vreugde en vrede te ervaar danksy jou spesiale tyd met God. Jy sal meer doeltreffend deur die lewe kan gaan, beter besluite kan neem en die wonderlike lewe wat jy bestem was om te hĂŞ, vir jouself toe-eien.

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.28

$3.08

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$12.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.50

$4.65

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$43.88

$13.16

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.28

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

$8.73

NEW
Thumbnail 1

Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)

$10.33

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Inspirasie Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin

$5.63

$1.69

-70%NEW

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

$29.41

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

$2.58

$0.77