🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

Product image 1
1 / 5

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.
Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwĂŞreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.

  • Vir 8- tot 12-jariges
$2.31

Original: $7.70

-70%
'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)—

$7.70

$2.31

Product Information

Shipping & Returns

Description