🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)

Product image 1

’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)

Leer jou kinders hoe om enige reus in hulle lewe te oorwin deur geloof en moed wat van God af kom – net soos Dawid!

’n Reuse kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat is die geliefde Bybelstorie van Dawid en Goliat in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle hoe ons moed en krag by God kry wanneer ons op Hom vertrou.

Die boek het plek aan die einde waar die kind sy of haar naam kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan Christus.

  • Teks in prettige rym
  • Kleurvolle illustrasies
  • Plek aan die einde waar kinders hulle name kan neerskryf as deel van hulle persoonlike toewyding aan God
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Giant Headache
$0.76

Original: $2.53

-70%
’n Reuse Kopseer: Die verhaal van Dawid en Goliat (Sagteband)

$2.53

$0.76

Product Information

Shipping & Returns

Description