’n Sterk Man Is Wys: 30 Dagstukke oor die Boek Spreuke (Sagteband)
Daar word soveel druk op mans geplaas om sterk, wyse leiers en liefdevolle gesinsmans te wees. Daar is versoekings om elke draai en elke nuwe dekade bring nuwe uitdagings mee. Tog is die waarhede van die Skrif vandag nog geldig, en bied die wysheid van die Spreukeboek vir mans onontbeerlike raad en leiding om goddelike mans, eggenote en pa’s te wees.
Elkeen van die 30 kort en kragtige dagstukke in ’n Sterk man is wys fokus op ’n gedeelte uit Spreuke, met ’n oordenking, vraag vir nadenke, praktiese toepassing en gebed. Vince Miller se praktiese raad sal mans help om vas te staan voor die belangrikste uitdagings waarvoor hulle vandag te staan kom. Hy bespreek onder andere temas soos verhoudings, besluitneming, seksuele versoeking, geestelike volwassenheid en die krag wat woorde inhou.
’n Sterk man is wys sal mans bemoedig, uitdaag en ’n Bybelse fondament gee wat hulle nodig het om in wysheid te groei.
- 30 dagstukke vir mans uit Spreuke.
- Elke dagstuk bied ’n oordenking, vraag vir nadenke, praktiese toepassing en gebed.
- Plek vir notas en aantekeninge.
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Strong Man Is Wise.
Original: $4.60
-70%$4.60
$1.38Product Information
Product Information
Shipping & Returns
Shipping & Returns
Description