🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe

Product image 1
1 / 7

NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:

  • ’n Stamboom.
  • ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
  • ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieĂ« oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
  • ’n Afdeling getiteld “Wat sĂŞ die Bybel oor ... ” waarin ’n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.

Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God bymekaar te kom en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

  • 8 volkleurkaarte
  • Groot lettertipe
  • 2 merklinte
  • Bladsye is goudgerand
  • Geskenk aan-bladsy
  • Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik
  • PoĂ«tiese gedeeltes in poĂ«tiese styl geset
  • 12-punt lettergrootte
  • Grootte: 269 x 82 x 329mm
$19.38

Original: $64.60

-70%
NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe—

$64.60

$19.38

Product Information

Shipping & Returns

Description