🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Product image 1
1 / 7

NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel
bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
  • BreĂ« kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
  • Indeks van woordkuns-teksverse
  • 8.5-punt lettergrootte
$36.13
NLV Pienk Hardeband Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel—
$36.13

Product Information

Shipping & Returns

Description