🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Noag Se Groot Boot - Eerste Lesers (Sagteband)

Product image 1

Noag Se Groot Boot - Eerste Lesers (Sagteband)

Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.

Noag se groot boot vertel die verhaal van die groot vloed en die eerste reënboog oor met eenvoudige woorde en kort, boeiende sinne – net reg vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Noag se storie sal kinders herinner dat God altyd ’n plan het en dat hulle Hom kan vertrou om hulle deur te dra, maak nie saak wat nie!

Noag se groot boot sal kinders inspireer om God se beloftes te vertrou en te verstaan dat Hy altyd by hulle is, net soos Hy by Noag in die ark was.

  • ’n Pragtige boek oor Noag se ark vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Noah’s Big Boat.
$0.54

Original: $1.81

-70%
Noag Se Groot Boot - Eerste Lesers (Sagteband)—

$1.81

$0.54

Product Information

Shipping & Returns

Description