🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Ons Vader Bybelstudie: 'n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)

Product image 1
1 / 6

Ons Vader Bybelstudie: 'n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)

Vir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n geestelike skatkis vir elke Christen.
Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.

Ons Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n 6-week-Bybelstudie SB is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:

  • God as Vader te ken
  • te aanbid
  • jouself oor te gee
  • met vertroue te vra
  • vryheid te vind deur te vergewe
  • oorwinnend te leef

Ons leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander. Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.

$2.31

Original: $7.70

-70%
Ons Vader Bybelstudie: 'n Studie van die Waarhede in Jesus se Modelgebed (Sagteband)—

$7.70

$2.31

Product Information

Shipping & Returns

Description

Vir baie eeue het gelowiges oor die wêreld heen bekende gebede gebid om God intiemer te leer ken. Die Ons Vader-gebed is so ’n gebed en ’n geestelike skatkis vir elke Christen.
Gelowiges oraloor bid elke dag die Ons Vader. Maar is daar meer te put uit hierdie geskenk van Jesus self? Becky Harling, skrywer en Bybelonderwyser, het dieper gedelf in die Ons Vader en daardeur ’n groter liefde vir Jesus en die Vader ontwikkel.

Ons Vader: 'n Studie Van Die Diep Waarhede In Jesus Se Modelgebed: 'n 6-week-Bybelstudie SB is ’n studie oor ses weke wat jou verhouding met God versterk terwyl jy hierdie geliefde gebed in diepte bestudeer. Ontdek ses lewensveranderende uitnodigings wat Jesus deur hierdie gebed aan elke gelowige rig. Jesus nooi jou uit om:

  • God as Vader te ken
  • te aanbid
  • jouself oor te gee
  • met vertroue te vra
  • vryheid te vind deur te vergewe
  • oorwinnend te leef

Ons leef in ’n tyd van toenemende vrees, depressie, ontnugtering en teleurstelling. Maar die Ons Vader-gebed bied genesing vir ons siele. Bo en behalwe onderrig oor ons verhouding met God, leer die gebed ons ook belangrike aspekte oor ons verhouding met ander. Kom saam op ’n ontdekkingsreis deur die Ons Vader en maak God se vrede, vertroue en standvastigheid jou eie.

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.28

$3.08

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$12.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.50

$4.65

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$43.88

$13.16

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.28

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

$8.73

NEW
Thumbnail 1

Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)

$10.33

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Inspirasie Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin

$5.63

$1.69

-70%NEW

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

$29.41

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

$2.58

$0.77