🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)

Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)

Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is ’n baie ernstige saak.
Dr. Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identifiseer.

Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:

  • Opbouende woorde
  • Kwaliteit-tyd
  • Geskenke
  • Diensbaarheid
  • Fisieke aanraking

Hierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.

$2.93

Original: $9.77

-70%
Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)—

$9.77

$2.93

Product Information

Shipping & Returns

Description

Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is ’n baie ernstige saak.
Dr. Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identifiseer.

Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:

  • Opbouende woorde
  • Kwaliteit-tyd
  • Geskenke
  • Diensbaarheid
  • Fisieke aanraking

Hierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.

You may also like

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.28

$3.08

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$12.92

-70%NEW
Thumbnail 1

Die Meesterstuk (Sagteband)

$15.50

$4.65

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$43.88

$13.16

NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.28

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Max Lucado Kinderboek-Omnibus (Sagteband)

$8.73

NEW
Thumbnail 1

Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)

$10.33

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Inspirasie Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin

$5.63

$1.69

-70%NEW

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

$7.70

$2.31

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

$29.41

-70%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

77 Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

$2.58

$0.77