🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Sagteband)

Product image 1
1 / 5

Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Sagteband)

Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges.

Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met opvoedkundige speletjies vir seuns en meisies. Aktiwiteite soos soek die pad, kleur die prentjie in en soek die verskille moedig kreatiwiteit aan, verbeter fyn motoriese vaardighede, ontwikkel probleemoplossingsvaardighede en verbeter konsentrasie.

Terwyl kinders die aktiwiteite geniet, word die tydlose wysheid uit die Bybel speel-speel in hulle harte vasgelĂŞ.

$0.76

Original: $2.53

-70%
Wyse Woorde Vir Klein Hartjies (Sagteband)—

$2.53

$0.76

Product Information

Shipping & Returns

Description