🎉 Up to 70% Off Selected ItemsShop Sale
HomeStore

NLV Taan Bruin Kunsleer Standaard Bybel met Ritssluiter en Duimgrepe

Product image 1
1 / 7

NLV Taan Bruin Kunsleer Standaard Bybel met Ritssluiter en Duimgrepe

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir mans.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
  • 10-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • Kunsleer-omslag met rits
  • 1400 bladsye, goudgerand
  • Merklint
  • Duimgrepe
$30.96
NLV Taan Bruin Kunsleer Standaard Bybel met Ritssluiter en Duimgrepe—
$30.96

Product Information

Shipping & Returns

Description